In Bali met grasie

’n  Gratis oorsese vakansie is binne jou bereik

In September 2013 kan jy deel wees van ’n groep wat op Sportron se koste in die Indonesiese eiland Bali kan gaan vakansie hou. 

Bali is een van die gewildste toeriste-oorde vir avonturiers wat geheimsinnige ou kulture wil ondersoek, of vir mense wat net vir ’n paar dae wil ontspan en bederf word.

As laasgenoemde jou motivering is, is die 5-ster Grand Mirage-oord en -spa net die plek daarvoor.  

Maar as jy belang stel in vreemde kulture het Bali heelwat meer om aan te bied.  

Vra vir die persoon wat jou na dié blog verwys het wat jy moet doen om vir die vakansie te kwalifiseer. 

Of stuur ‘n e-pos met jou versoek aan antok@axxess.co.za of laat jou boodskap hier onder by “Leave a Reply”.

As jy uitgevind het wat die vereistes is, is eintlik al wat jy dan moet doen om net te sorg dat minstens twee ander mense wat jy aan Sportron bekendstel ook aan die vereistes voldoen in die volgende 8 maande. Dit sal verseker dat jy saam met hulle Bali toe vertrek in September 2013. 

Bali is nie net ’n luilekker vakansieplek nie. By die Grand Mirage Hotel gaan jy inderwaarheid tuis in ’n luukse oord met allerhande spa-fasiliteite. 

Vir jou en jou vennote wat jy met jou saamneem, sal dit ’n onvergeetlike ervaring wees.  

As jy pas in Sportron begin het en die teikens vir ’n oorsese toer dalk ’n bietjie hoog is, bied die maatskappy jou ’n vierdag-verblyf in ’n 4-ster hotel in Kaapstad met klaar betaalde en georganiseerde uitstappies na, byvoorbeeld, Robben-eiland, en ’n kabelkarrit tot op die kruin van Tafelberg.

Dié gratis vakansie is beslis binne bereik vir enige iemand wat nou teen die einde van 2012 ’n eie Sportronbesigheid begin – mits jy bereid is om twee ander mense te help om ook die gratis vakansie te kry. 

Wat ookal jou motivering is, en of jy in September 2013 vir enige van die twee toere kwalifiseer of nie, die eintlike punt is dat jy in die proses vir jouself ’n ekstra inkomste begin skep het.

En dis ’n ekstra inkomste wat sal aanhou groei en binne ’n jaar of twee-drie jou huidige salaris sal kan vervang – solank jy bereid is om ander mense te help om dieselfde vir hulleself te doen.

Begin vandag. Laat dié gratis video jou inspirasie wees. Hier’s wat jy te wagte kan wees:

_______________________________________

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s