Hoe gesond is jy regtig?

Toets jou vlak van gesondheid

Hier is inligting oor ’n toets waarmee jy sonder enige koste kan vasstel watter van jou liggaamsisteme dalk onder druk is en wat jy in verband daarmee kan doen.

As jy min tyd kry vir gereelde oefening, of as jy ’n roker is, of heelwat koffie drink, of gereelde alkoholiese verversings geniet; of as jy min vars groente en vrugte eet (en nie jou dieet aanvul nie!), en as jy baie rooi vleis eet, of  vinnige  “gemorskos”, en as jy hou van kos waarin daar groot hoeveelhede sout en/of suiker is, dan moet jy dit ernstig oorweeg om die toets te doen.

Bogenoemde is tipiese lewenstylfaktore wat ’n mens se gesondheid geleidelik kan ondermyn. Die gevolge begin gewoonlik ongemerk, met simptome wat jy nie eintlik simptome sal noem nie. Maar dit maak sin om dié simptome so vroeg moontlik te identifiseer.

Hier is wat jy kan doen

Klik op die skakel http://ockert.sportron.co.za/main.aspx?ID=908 en antwoord dan op elk van die ongeveer 55 gesondheids- en lewenstylvrae of -stellings deur, as iets op jou van toepassing is, die betrokke blokkie te klik.

As jy klaar is, vul jou kontakbesonderhede in en klik op die SUBMIT-knoppie om deskundige terugvoer en aanbevelings te kry – absoluut gratis.

Jy sal binne ’n dag of twee ’n reaksie ontvang met aanbevelings oor jou spesifieke behoeftes.

_________________________________________________________

Verwante artikels wat jou mag interesseer

Dis een van die verstommendste verskynsels dat terwyl die mees moderne en effektiewe tegnologie bestaan om terminale siektes soos hartsiektes te voorkom, so baie mense net nie die moeite doen om meer uit te vind en vroegtydig iets voorkomends te begin doen nie.  Die soort “volstruistegniek” om te maak of daar nie ‘n probleem bestaan nie, het baie, baie duur gevolge – vermybare gevolge vir diegene wat bereid is om te doen wat gedoen moet word. Om dié artikel te lees is ‘n goeie eerste stap. 

Die artikel bevat behalwe ‘n beskrywing van wat nodig is om die verouderingsproses teen te werk en langer jonk en veral gesond te bly, ook ontstellende inligting oor waarom terminale lewenstylsiektes soos kanker en hartsiektes die afgelope 100 jaar so dramaties toegeneem het.

_______________________________________________________

 

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s