Gesondheid

Hierdie onderwerpe het te make met gesondheid en spesifiek hoe om voorkomend te werk te gaan.

‘n Beleid van voorkomming sal sorg dat ‘n gesonde liggaam nie weens voedingstekorte agteruitgaan en stelselmatig minder bestand raak teen siektes nie.

Die proses kan ‘n gevaarlike glybaan word as gereelde siektes later in chroniese siektetoestande ontaard.

 Bitter min mense kry deesdae, ten spyte van vol borde kos, die regte voeding in om hulle te vrywaar teen die glybaan na duur chroniese medikasie vir die res van hulle lewens.

Degeneratiewe siektes en liggaamlike agteruitgang ontwikkel geleidelik, onopsigtelik, oor baie jare terwyl ons aanhou om die tekens te ignoreer dat ons nie meer so gesond is as wat ons voorheen was nie. Die meeste van ons voel als is reg totdat ’n mediese ondersoek eendag wys daar is ’n kwaadaardige gewas êrens in ons liggaam, of ons het ongemerk diabeties geraak, of  “verkalkte” are noodsaak ’n ope-hartoperasie. Deskundiges stem al hoe meer saam dat die kos wat ons daagliks eet en ons lewenstylkeuses ’n groot rol speel in dié soort agteruitgang.

  Sonskyn (Vit D) die natuur se wondermiddel   

Hoe veilig is jy as nog ‘n aansteeklike plaag ons tref?    

Soms  weet jy as FoodState-aanvullers jou laat detoks   

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s