Inhoud

Op ’n paar uitsonderings na benodig elk van die titels hieronder ’n wagwoord, of kodewoord. As jy nog nie gratis ingeteken het op dié blog nie, kan jy dit nou doen deur hier te klik en jou besonderhede in te vul. Jy sal binne minute jou wagwoorde vir die verskillende titels ontvang.

Klik dan op die titel van jou keuse, tik die betrokke wagwoord in en klik dan op die “Submit”-knoppie.

Die titels verskyn onder verskillende sub-opskrifte,

Onder die opskrif Denkpatronesal jy artikels vind oor die soort positiewe denkpatrone wat nodig is vir sukses op alle lewensterreine en veral in besigheid.

Hier sal jy onderwerpe vind soos die krag van jou onderbewuste en hoe dit jou gedagtes en jou besluite – en dus jou toekoms – beïnvloed.

In die afdeling Besigheid is daar heelwat artikels oor onderwerpe soos entrepreneurskap, die voordele van ‘n besigheidsmodel wat uiters toeganklik is vir werkende mense as ’n manier om die oorgang van werknemer na besigheidseienaar moontlik te maak, en die soort mark wat vir jou die meeste voordele sal inhou.

Onder die opskrif Gesondheid sal daar artikels wees oor die beste maniere om goeie gesondheid te handhaaf in die moderne wêreld waarin ons leef, en waarom die kos wat ons eet dalk goed mag lyk maar dalk glad nie die voedingstowwe bevat wat ons vir goeie gesondheid nodig het nie.

Lewenstylbevat artikels oor die dinge wat jy met die goeie gesondheid en die nodige inkomste in styl sal kan geniet, dinge soos gereelde jaarlikse gratis vakansies in Suid-Afrika en oorsee.

Die afdeling oor Bedryfsleiding bevat gespesialiseerde inligting wat spesifiek gerig is op besigheidsvennote in leierskapposisies.

Toegang tot dié afdeling is beperk. Volle toegang is net vir besigheidsvennote wat hulle eerste statusvlak of hoër bereik het.

Die lyste titels wat volg is nog nie volledig nie en daar sal nog heelwat bygewerk word.

Klik om gratis in te teken

Van die titels wat wel gelys is, is ook nog nie aktief nie. Maar soos hulle aktief raak, sal intekenaars die nodige inligting, skakels en wagwoorde ontvang.

Jy kan dadelik inteken deur op die vioolspelertjie hier langsaan te klik en jy sal binne minute die wagwoorde ontvang vir die artikels wat reeds beskikbaar is.

____________________________________

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s